Gratis kourier vir bestellings bo R1 800!

Rose Toner

R 70 - R 115
Ekstrak:
Hoeveelheid:

Hierdie hidrosol-toner is ideaal vir baie sensitiewe veltipes. Omdat jy 'n goeie gesigsorgroetine wil hê sonder om meer skade aan te rig, gee hierdie toner jou al die voordele sonder die newe-effekte. Hoog in Vit. A en C (anti-veroudering vitamiene), voorkom oksidatiewe skade, herbou kollageen, help met hiperpigmentasie, verminder velafskilfering, en nog baie meer.

Ekstrakte werk soos volg:

  • FECO staan vir Full Extracted Cannabis Oil
  • CBD is slegs een gedeelte van die cannabis plant, dus bevat dit geen THC nie, en is baie 'ligter' as FECO

Weens die toedieningsmetode sal die THC in die FECO-mengsels geen newe of psigo-aktiewe effekte hê nie.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.