Hierdie olie is spesiaal geformuleer om kinders onder die ouderdom van 18 te akkomodeer. Dit help om algemene gesondheid en immuunstelsel 'n hupstoot te gee. Dit help ook met ADD, ADHD, Outisme, Epilepsie, aanvalle (seizures), sensoriese proses versteurings, angs, konsentrasie, is anti-inflammatories, help ook met slaapprobleme en pyn.
Ekstrakte werk soos volg:
EKSTRAK METODE - Heat and Agitation
Beheerde hitte en roering word gebruik om die olies te produseer, wat verseker dat die olies 100% organies is sonder om enige ander skadelike chemikalieë in ons liggame te plaas. Geen bykomende oplosmiddels word in ons FECO-olies gebruik nie en verseker dus 'n briljante, suiwer en organiese produk!
Weens die toedieningsmetode sal die THC in die FECO-olies geen newe of psigo-aktiewe effekte hê nie.