Gratis kourier vir bestellings bo R1 800!

Fibro Ease Dusk Blend 20ml

R 410
Ekstrak:

Hierdie mengsel is spesifiek ontwerp om inflammasie van die liggaam te help verminder, met bygevoegde essensiële olies wat kalmte en rus bevorder en as 'n kalmeermiddel optree. Ander voordele sluit in: verminder pyn en ontsteking, verlig spysvertering probleme, krampstillend, eetlusbeheer, verhoog serotonien, versterk bui en nog baie meer. Neem in die aande ongeveer 30 minute voor slaaptyd vir die beste resultate.

Ekstrakte werk soos volg:

  • FECO staan vir Full Extracted Cannabis Oil
  • CBD is slegs een gedeelte van die cannabis plant, dus bevat dit geen THC nie, en is baie 'ligter' as FECO

EKSTRAK METODE - Heat and Agitation
Beheerde hitte en roering word gebruik om die olies te produseer, wat verseker dat die olies 100% organies is sonder om enige ander skadelike chemikalieë in ons liggame te plaas. Geen bykomende oplosmiddels word in ons FECO-olies gebruik nie en verseker dus 'n briljante, suiwer en organiese produk!

BELANGRIK:
Swanger / borsvoedende mamma's  en kinders onder die ouderdom van 12, mag nie mengsels (blends) gebruik nie.

Weens die toedieningsmetode sal die THC in die FECO-mengsels geen newe of psigo-aktiewe effekte hê nie.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.