Ons het hierdie spesiale mengsel geskep vir mense wat sukkel met akute inflammasie en siektes soos fibromialgie, IBS, artritis en vele ander. Voordele sluit in verminder pynontsteking, verlig spysvertering probleme, krampstillende effekte, eetlusbeheer, verhoog energie, opbouende effekte en nog baie meer. Neem in die oggende vir beste resultate.
Ekstrakte werk soos volg:
EKSTRAK METODE - Heat and Agitation
Beheerde hitte en roering word gebruik om die olies te produseer, wat verseker dat die olies 100% organies is sonder om enige ander skadelike chemikalieë in ons liggame te plaas. Geen bykomende oplosmiddels word in ons FECO-olies gebruik nie en verseker dus 'n briljante, suiwer en organiese produk!
BELANGRIK:
Swanger / borsvoedende mamma's en kinders onder die ouderdom van 12, mag nie mengsels (blends) gebruik nie.
Weens die toedieningsmetode sal die THC in die FECO-mengsels geen newe of psigo-aktiewe effekte hê nie.