Gratis kourier vir bestellings bo R1 800!

Dawn Oil

R 205 - R 500
Ekstrak:
Hoeveelheid:

Gemaak van die Sativa-stam, wat opbouende eienskappe bied, wat dit ideaal maak om by jou oggendroetine te voeg. Voordele sluit in verhoog jou fokus en kreatiwiteit. Verhoogde serotonien help met angs, depressie, chroniese pyn, spysvertering, eetlus en drangbeheer (cravings).

Ekstrakte werk soos volg:

  • FECO staan vir Full Extracted Cannabis Oil
  • MCT is 'n draerolie wat nie stol in die koue nie
  • Klapperolie is 'n draerolie wat stol in die koue, dus moet dit verhit en goed geskud word voor gebruik
  • Die CBD opsie van hierdie produk bevat 800mg
  • CBD is slegs een gedeelte van die cannabis plant, dus bevat dit geen THC nie, en is baie 'ligter' as FECO

EKSTRAK METODE - Heat and Agitation
Beheerde hitte en roering word gebruik om die olies te produseer, wat verseker dat die olies 100% organies is sonder om enige ander skadelike chemikalieë in ons liggame te plaas. Geen bykomende oplosmiddels word in ons FECO-olies gebruik nie en verseker dus 'n briljante, suiwer en organiese produk!

Weens die toedieningsmetode sal die THC in die FECO-olies geen newe of psigo-aktiewe effekte hê nie.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.