Hierdie spesiale mengsel bied simptomatiese verligting van neusverstopping wat met verkoue, sinusitis en griep geassosieer word. Veilig vir gebruik deur beide volwassenes en kinders so jonk as 3 maande oud. Nie geskik vir inname of topiese gebruik nie, maar as n inasemmiddel (inhalant). Dit word gemaak met ses spesiale natuurlike bestanddele, insluitend Clove, Tea Tree, Eucalyptus Radiata en Peppermint olie; vir 'n heeltemal natuurlike alternatief wat jou help om makliker asem te haal.