V: Hoeveel druppels is daar in julle olies? A: 5ml - 100 11ml - 220 15ml - 300 20ml - 400 30ml - 600
V: Hoe word die olies gebruik? A: Skud die botteltjie goed, gebruik die regte hoeveelheid druppels en drup onder jou tong. Hou vir tenminste 60 sekondes, sluk wat oorbly.